• Luister!

    Ontwaak Gaan die hele wêreld in...
  • 'n Belofte

    Die vraag Is ons werklik desperaat? ~ Jesaja 44:3...
  • Die Groot Kommissie

    Luister Die Heer van die oes het gespreek!
  • Herlewing

    Kom dan tot inkeer en bekeer julle, sodat julle sondes uitgewis kan word en tye van verkwikking van die aangesig van die Here mag kom...
     
GrootStem.org op Twitter

Twitter Updates

    ~ Volg ons op Twitter

    Daar is 'n valse evangelie in die wereld. Kyk na die waarskuwing:
    "En as hulle vir julle sê: Raadpleeg die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê, wat piep en mompel—moet ‘n volk nie sy God raadpleeg nie; moet vir die lewendes die dooies gevra word? Tot die wet en tot die getuienis! As hulle nie spreek volgens hierdie woord nie, is hulle ‘n volk wat geen dageraad het nie. Dan sal hulle deur die land trek, beswaard en honger; en as hulle honger het, sal hulle in toorn uitbreek en hulle koning en hulle God vloek; dan sal hulle na bo kyk, ook die aarde aanskou, en kyk, daar sal benoudheid en duisternis wees! In jammernag en donkerheid is hulle gedrywe." ~ Jesaja 8:19-22
    Daarom toets dan alles wat julle hoor met die Woord van God! Wees dan goeie Bereane wat edelmoediger as dié in Thessaloníka was; omdat hulle die woord met alle welwillendheid ontvang en elke dag die Skrifte ondersoek of hierdie dinge so was.(Handelinge 17:11)