|
Ondersteuning |
|
|
Hoeveel tyd is regtig oor? Ons gaan die ekstra myl.
Vraag? Hoe kan ek ondersteuning bied vir GrootStem.org Antwoord: Gebedsondersteuning is die belangrikste aspek van ondersteuning van die bediening. Daar is 'n doelwit om GrootStem te bedryf met so min as moontlike oorhoofse kostes en in God se genade is dit bereik. Die stigter van GrootStem onderhou huidiglik die bediening voltyds. U kan ook GrootStem.org ondersteun via PayPal Donasies |
|